Krater (vaas)

’n Krater uit 1200-1100 v.C. met gewapende vegters (Nasionale Argeologiese Museum, Athene).

’n Krater (Grieks: κρατήρ, kratēr, lett.. "mengvat") was ’n groot vaas in Antieke Griekeland, veral vir die verdunning van wyn met water.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search